top of page
IMG_1371.JPG

VAARDIGHEIDSVRYDAG

Elke Vrydag leer Paulies 'n vaardigheid aan. Iets wat hulle in die wêreld buite skool kan gebruik. Van klippe verf tot bedrading van elektriese proppe. Ons maak kristalle, bou watermeters, plant plantjies, slaan spykers in, leer oor animasie, en nog vele meer. Vrydae is vol pret!

Volg ons op Facebook om saam lekker te kry en laat weet gerus vir Mnr. Jacques Steyn as julle 'n vaardigheidsessie wil kom aan bied. Ons glo heelhartig in die volgende Afrika slagspreuk:

'Dit neem 'n gemeenskap om

'n kind groot te maak.'

PG_logo_V_01@3x.png
bottom of page