Ontmoet ons onderwysers.

(NAME)
Graad R

(NAME)
Graad 3
(NAME)
Graad 1

Aiden Paul
Graad 4
(NAME)
Graad 2

Robert Sanders
Graad 5
(NAME)
(NAME)
(NAME)

Uit die hoof se kantoor
Laerskool Paul Greyling is jou sentrum vir Afrikaanse moedertaalonderrig in ‘n waardegedrewe skool. ‘n Span ervare en toegewyde onderwysers berei jongmense voor om ‘n leidende rol te speel in die hoërskole en gemeenskappe waarheen hulle gradueer.
​
‘n Verrykte kurrikulum sorg dat Laerskool Paul Greyling se leerders uitblink waar hulle ook al gaan. Kleiner klasgroepe gee aan ons leerders die geleentheid vir individuele aandag en sorg.
Laerskool Paul Greyling bied sy leerders blootstelling aan ‘n wye verskeidenheid van buitemuurse aktiwiteite en dui die pas aan met E-Sport, ons Voëlkykersklub, ens. waaraan ons leerders kan deelneem.
Ons leuse, ”Dien in Geloof”, kry gestalte in die diens wat ons lewer aan die leerders en ouers van Laerskool Paul Greyling en die groter Vishoek gemeenskap.

Mnr. Andrè Engelbrecht
SKOOLHOOF
ONTMOET ONS PERSONEEL

Graad R
Mev. Hester Horn

Graad R
KLASASSISTENT
Me. Monique Le Fleur

Graad 1
Me. Marelize Niewoudt



Graad 2
Mev. Riana Mouton
DEPARTEMENTSHOOF: GRONDSLAGFASE
Graad 3
Me. Micaela Jansen
Graad 4
Mev. Tehilah Becker

Graad 5
Me. Lizette Cormac

Graad 6
Me. Madrie Nesenberend

Graad 7
Mnr. Jacques Steyn
DEPARTEMENTSHOOF: SENIORFASE

Sport en LO
Mnr. Russel Speelman

Administratiewe Beampte
Mev. Edna Roberts

Rekenaar Sentrum
Me. Mariska van Wyk

Finansies
Mnr. Pieter Mouisse
​