top of page
School Supplies

LAERSKOOL PAUL GREYLING

TOELATINGS PROSES

Ons skool is 'n WKOD-skool en toelating geskied deur die WKOD webblad. Die volgende vorm moet afgelaai en voltooi word en saam met 'n gesertifiseerde afskrif van ouers se identiteitsdokumente en bewys van woonadres asook die leerder se geboortesertifikaat en inentingskaart.

Volg asb. die volgende stappe noukeurig vir Graad R & 1 inskrywings.

01.

Registreer op die WKOD se webblad deur hierdie skakel te volg.

02.

03.

Dien die Aansoek om toelating in harde kopie in by die skool saam met die volgende dokumentasie.

Die finale besluit tot toelating berus by die WKOD.
Ons wens jou kind voorspoed toe met goedkeuring en onthou,
ons is hier om te help.

PG_logo_V_01@3x.png
bottom of page