top of page

BUITEMUURS
Ons glo dat ‘n betrokke leerder, ‘n gelukkige leerder is en daarom bied ons ‘n groot verskeidenheid sport, kultuur en ander buitemuurse aktiwiteite soos e-sport en landsdiens aan. Ons leerders neem aktief deel en word aangemoedig om al hierdie dele van hulle bestaan te verken en te ontwikkel.

SPORT
Somersportsoorte:
Atletiek, tennis en krieket
​
Wintersportsoorte:
Netbal, rugby en landloop

KULTUUR
Eisteddfod, Drama, Trompoppies, Skaak

KLUBS
E-sport, Landsdiens, Voëlkykklub
bottom of page